Speurder Kwaaikofski 4: Die Nag van die Blou Kaalkoppe

Speurder Kwaaikofski 4: Die Nag van die Blou Kaalkoppe

Speurder Kwaaikofski 4: Die Nag van die Blou Kaalkoppe (Afrikaans, Paperback)

R 152.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 152.00
Lowest seen
R 121.00
Highest seen
R 152.00
Last change
R 14.00
First indexed
20 Dec 2022
Retailer
Loot

Description

Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig -- hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaaikofski dieselfde haarstyl te gee -- en nou lyk hy soos ’n blou paaseier. Ons slim speurder gaan dit beslis nie daar los nie. So begin een van die mees misterieuse sake van sy hele speurloopbaan . . . Die intriges van die stories in hierdie reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!

Similar products