
Speurder Kwaaikofski 3
Speurder Kwaaikofski 3 - Die Pienk Skoolspook (Afrikaans, Paperback)
R 152.00
Loot · checked 22 days ago
- Average
- R 152.00
- Lowest seen
- R 138.00
- Highest seen
- R 152.00
- Last change
- R 2.00
- First indexed
- 08 Oct 2024
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip. Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir ’n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs hý nie meer so braaf nie . . . Die intriges van die stories in hierdie reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!
Similar products

Loot
Speurder Kwaaikofski 14
R 152.00

Loot
Speurder Kwaaikofski 13: Die Boeliebom
R 152.00

Loot
Speurder Kwaaikofski 5: Die Slinkse Slangslenter
R 152.00

Loot
Speurder Kwaaikofski 8: Vuilspel en Nat Voete
R 168.00

Loot
Speurder Kwaaikofski 4: Die Nag van die Blou Kaalkoppe
R 152.00
Takealot
Speurder Kwaaikofski: Omnibus 3
4.9(9)R 155.00

Takealot
Speurder Kwaaikofski: soene en sirkusse: Boek 11
R 139.00
Takealot
Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4
4.7(3)R 185.00

Takealot
Speurder Kwaaikofski: Die kougomstrik
4.7(3)R 125.00