
Speurder Kwaaikofski 14
Speurder Kwaaikofski 14 - Afbeen En Lang Vingers (Afrikaans, Paperback)
R 152.00
Loot · checked Today
- Average
- R 140.83
- Lowest seen
- R 116.00
- Highest seen
- R 160.00
- Last change
- R 8.00
- First indexed
- 07 Oct 2022
- Vendor
- Loot
Kwaaikofski lê met 'n gebreekte been in die hospitaal. En boonop besteel 'n dief almal op die kindervloer. Kwaaikofski begin die saak ondersoek - al is sy been in gips. Hy maak Monty, die seun met wie hy 'n kamer deel, sy assistent. Monty kan oral rondloop, maar hy kan nie praat nie, want sy kakebeen is gebreek. Hierdie saak gaan 'n tameletjie wees, maar Kwaaikofski laat hom nie onderkry nie!



