Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke Meerminetjie, Aspoestertjie
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Meerminetjie en Aspoestertjie
Takealot · checked Yesterday
- Average
- R 249.00
- Lowest seen
- R 249.00
- Highest seen
- R 249.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Meerminetjie en Aspoestertjie
Blaai die bladsye van hierdie opwindende stories om uit te vind wat met die klassieke karakters gebeur.
Kenmerke:
- Verbeter vooraflees
- Verbeter skryfvaardighede
- Prettige aktiwiteit om saam met jou kinders te doen
Die Meerminnetjie -
Die meerminprinses Ariel se grootste droom is om in n mens te verander. Sy dink aan n plan om haar droom te laat waar word, maar gaan alles reg uitwerk?
Duik tot op die bodem van die see en soek saam met Ariel na n nuwe lewe vol geluk.
Aspoestertjie -
Gaan Aspoestertjie ooit by die bal uitkom, of gaan haar aaklige stiefsusters haar keer om die prins te ontmoet?
Slaan hierdie betowerende sprokie oop om uit te vind of Aspoestertjie uiteindelik geluk vind.
What's in the box
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Die meerminnetjie
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Aspoestertjie
Similar products
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans Rym Stories - 2 Boeke - Aspoestertjie en Sneeuwitjie
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Meermin en Sneeuwitjie
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 6 Boeke
Takealot
Trots Afrikaans Rym Stories - Boek Stel van 3
Trots Afrikaans
Rym Stories Afrikaans Boek Stel van 3 - Meermin, Sneeuwitjie, Aspoestertjie
Takealot