
Annerlike Afrikaans
Annerlike Afrikaans - Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal (Afrikaans, Paperback)
R 367.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 367.00
- Lowest seen
- R 306.00
- Highest seen
- R 427.00
- Last change
- -R 60.00
- First indexed
- 26 Nov 2024
- Vendor
- Loot
Lesers wat nie n annerlike kontrei se taal kan slat nie, hoef nie daaroor kop te vreet nie. Hierdie omvattende woordeboek plaas die gewoonlike Afrikaans uit die kontreie op skrif vir inkommers en vir ingesetenes wat wil klont oor kontreitaal. Die eienaardig mooie woordeboek ontgin annerlike Afrikaans op so n manier dat geen leser meer uitgesluit hoef te wees van diegene wat eenspaaierig handel nie want alles wat hierin opgeteken is, is koek van een deeg. Dit kouboe die taal vir oueres wat daarmee vertroud is en vir jongeres is dit brandhout om vir die oudag bymekaar te maak.
Takealot
Afrikaans+
4.8(16)R 305.00
Takealot
Leo (Afrikaans)
4.9(278)R 209.00

Loot
Afrikaans Plus
R 441.00
Takealot
Skorpio - Afrikaans
4.9(106)R 225.00R 251.09

Loot
Piekfyn Afrikaans
R 269.00

Loot
Platinum Afrikaans
R 314.00

Loot
Stap vir stap Afrikaans
R 106.00

Takealot
Maties En Afrikaans
R 52.00

Loot
Norme vir Afrikaans
R 489.00
Takealot
Ten Slotte (Afrikaans)
R 259.00

Loot
Afrikaans - Geniet Dit!
R 91.00