Die Storie van die Liefling van Loftus
Die Ware Storie van die Liefling van Loftus
R 325.00
5.0(1)
View at Takealot rated at Takealot · checked 8 days ago
- Average
- R 235.00
- Lowest seen
- R 145.00
- Highest seen
- R 325.00
- Last change
- R 90.00
- First indexed
- 22 Oct 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Di seun is vir groot dinge bestem . . . S het sy afrigters by Boland Landbou sedert sy ho rskooldae geglo. Toe hy op die bloedjong ouderdom van 19 die Curriebeker vir die Blou Bulle verower n die skopkoning Naas Botha se eindstrydpunterekord verbeter, het dit gelyk of sy pad na roem en rykdom geplavei was.
Maar toe begin die dobbelstene verkeerd val vir die liefling van Loftus. Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en to 'n allesverterende pilverslawing het hom laat steier. Sy sprokies-huwelik is verwoes en sy beroepslewe en geldsake is in 'n warboel gelaat . . . Di boek onthul staaltjies oor sy rugbydae maar ook vriende en vertrouelinge se vergeefse pogings om Derick uit die kloue van verslawing los te wikkel.
Dit is 'n diep menslike verhaal wat wys hoe dun die lyn tussen sukses en mislukking is en hoe maklik selfs die grootste helde tot op hul knie gedwing kan word.

Similar products

Loot
Die Storie Van Die Klein Gaatjie
R 199.00

Loot
Die Storie van Afrikaans 2
R 824.00

Loot
Die Storie Van Ontdekkingsreise
R 273.00

Loot
Stories Van Die Kantlyn
R 273.00

Loot
Die storie van sjokolade
R 191.00

Loot
Die Storie Van Wetenskap
R 231.00

Loot
Stories Van Die See
R 320.00
Takealot
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag
R 639.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Die Skool van Rampspoedige Talente en Ander Gelukkige Stories
R 272.00
Takealot
Disney Frozen Ultra Aktiwiteite en lees Boek - Die Spook van Arendal
R 179.00
-pdpxl.jpg)
Takealot
Ratels aan die Lomba
4.6(8)R 165.00
Takealot
Aleitapteit
R 189.00R 339.70