
Die Storie Van Uitvindings
Die Storie Van Uitvindings (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 21 days ago
- Average
- R 231.00
- Lowest seen
- R 231.00
- Highest seen
- R 231.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Dié boek onthul die ware gebeure en briljante ingewings agter duisende blink idees – van die eerste treëtjies na vooruitgang soos die ontdekking van die wiel – tot die hedendaagse wêreld se hipertegnologiese uitvindsels.
Van komplekse wetenskaplike ontdekkings (soos katodestraalbuise en radar) tot die minder suksesvolle patente van verstrooide professors (selfreinigende huise en pratende toilette!) word hier in eenvoudige taal verduidelik aan die hand van verduidelikende en humoristiese illustrasies.
Die Storie Van Uitvindings word uitgegee in koproduksie met die Britse uitgewer Usborne. Dit het in Engels verskyn as The Story Of Inventions en maak deel uit van die Storie Of -reeks. ’n Tydlyn, woordelys en register asook internetskakels na verdere bronne maak dit ’n uiters leersame en gebruikersvriendelike boek – ideaal vir kinders én ouers.
Similar products
Takealot
Die Storie van die Liefling van Loftus
5.0(1)
Loot
Die Storie Van Die Klein Gaatjie

Loot
Die Storie van Afrikaans 2

Loot
Stories Van Die Kantlyn

Loot
Die Storie Van Skilderkuns

Loot
Die Storie Van Ontdekkingsreise

Loot
Die storie van sjokolade

Loot
Die Storie Van Wetenskap
Takealot
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag

Loot
Klaskameraad Studiegids: Die Skool van Rampspoedige Talente en Ander Gelukkige Stories
Takealot
Disney Frozen Ultra Aktiwiteite en lees Boek - Die Spook van Arendal
-pdpxl.jpg)
Takealot