
Stories Van Die Kantlyn
Stories Van Die Kantlyn (Afrikaans, Paperback)
R 273.00
Loot · checked 22 days ago
- Average
- R 273.00
- Lowest seen
- R 273.00
- Highest seen
- R 273.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
n Versameling stories oor rugby, die lewe en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag, ontroer en opkikker, deur een van Suid-Afrika se ware rugbylegendes
Theuns Stofberg se glorieryke rugbyloopbaan het van 1976 tot 1985 geduur, en hy word in die algemeen beskou as een van die grootste Springbokke ooit. As die 36ste Springbokkaptein een van slegs 56 spelers wat die eer kon he was hy taai en kompromisloos op die veld, maar langs die kantlyn was hy n ware heer en uitstekende storieverteller soos bewys word deur die anekdotes wat byeengebring is in hierdie boek. In Stories van die kantlyn neem hy lesers tot agter die skerms, na sy kinderdae as skoolseun-rugbyspeler, tot die berugte meelbom-toer in Nieu-Seeland in 1981, en ook sy Curriebeker-oorwinnings vir drie provinsies tot vandag toe n ongeewenaarde prestasie. Hy skryf ook oor hoe dit was om saam met legendes soos Morne du Plessis, Gerrie Germishuys, Schalk Burger snr. en Gysie Pienaar te speel, hy roep bewonderaars se vreemde en dikwels fleurige gedrag in herinnering en gee lesers n fassinerende blik op die amateurdae van rugby in Suid-Afrika. Hy vertel in sy unieke, onnabootsbare styl van sy persoonlike stryd met n spraakgebrek en gesondheidsprobleme, en hoe hy n tragedie in die familie hanteer het. Elke Suid-Afrikaanse rugbyliefhebber sal hierdie boek, wat soms diep persoonlik, soms amusant en partymaal nostalgies is, koester en geniet.
Similar products
Takealot
Die Storie van die Liefling van Loftus
5.0(1)R 325.00

Loot
Die Storie Van Die Klein Gaatjie
R 199.00

Loot
Die Storie van Afrikaans 2
R 824.00

Loot
Die Storie Van Ontdekkingsreise
R 273.00

Loot
Die storie van sjokolade
R 191.00

Loot
Stories Van Die See
R 320.00

Loot
Die Storie Van Wetenskap
R 231.00
Takealot
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag
R 639.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Die Skool van Rampspoedige Talente en Ander Gelukkige Stories
R 272.00
Takealot
Disney Frozen Ultra Aktiwiteite en lees Boek - Die Spook van Arendal
R 179.00
-pdpxl.jpg)
Takealot
Ratels aan die Lomba
4.6(8)R 165.00
Takealot
Aleitapteit
R 189.00R 339.70