
Liefde Is 'n Sprokie...
Liefde Is 'n Sprokie... (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 26 Sep 2026
- Average
- R 168.00
- Lowest seen
- R 168.00
- Highest seen
- R 168.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Talia is so tuis in die water soos ’n meermin. Maar Erik, met sy blonde hare en blou oe, sorg dat sy sukkel om op haar diepseeduikkursus te konsentreer . . .
Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun , maar sy kan tog nie help om die nerdy nuwe ou, Pierre Prins, se diep, groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . .
Van die eerste dag wat Wolfgam vir Vlam van Huten raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy hart – daardie rooikopmeisiekind met die laggend oë wat sy nag- en dagdrome in besit geneem het. Maar sy rits net gedurig saam met daardie slymbol op sy motorfiets rond. Amika is so moeg daarvoor om die langste meisie in haar klas wees. Sy troon alewig soos ’n toring bo almal uit en die seuns spot haar alewig daaroor. Maar wanneer haar gunsteling-onderwyser voorstel dat sy by die modelskool inskryf, lyk dit of alles kan verander. Sal Adriaan haar anders sien?
Dit is maar net ’n paar van die heerlike kort romanses wat jou hart warm sal laat klop en jou weer in sprokiesliefde sal laat glo.
Similar products
Takealot
God se liefde in 'n neutedop
5.0(6)Takealot
Jong Lesers Hardeband Boekpak - 4 Klassieke Afrikaanse Sprokies vir Kinders

Loot
So moes die liefde ly
Takealot
Christine le Roux Keur 9
Takealot
Jong Lesers Hardeband Boekpak - 6 Klassieke Afrikaanse Sprokies vir Kinders
Takealot
'n Saak Van Liefde Of Dood
Takealot
...So Ook Op Die Aarde
Takealot