
Ontdek in Afrikaans: Die Slak Grap (AA-Klank) & Henne lê Eiers (EE-Klank)
Ontdek in Afrikaans: Die Slak Grap (AA-Klank) & Henne lê Eiers (EE-Klank) (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 129.00
- Lowest seen
- R 8.00
- Highest seen
- R 130.00
- Last change
- -R 119.00
- First indexed
- 07 Jul 2024
- Retailer
- Loot
Description
• Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.
• 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories.
• Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte
• Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.
Similar products
−15%Loot
Ontdek in Afrikaans: Slurp in die Bos (U-Klank) & Vrydag (Y-Klank)

Loot
Ontdek: Die Oseaan

Loot
Ontdek Die Diereryk!

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 1: Ontdek in die huis

Loot
Tippie doen Wiskunde Vlak R, Boek 5

Loot
Tippie doen Wiskunde Vlak R

Loot
Help! My Kind Is Anders

Loot
Klein Beertjie Ontdek God se Skepping

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 7: Ontdek met blomme en insekte

Loot