Ontdek in Afrikaans: Slurp in die Bos (U-Klank) & Vrydag (Y-Klank)

Ontdek in Afrikaans: Slurp in die Bos (U-Klank) & Vrydag (Y-Klank)

Ontdek in Afrikaans: Slurp in die Bos (U-Klank) & Vrydag (Y-Klank) (Afrikaans, Paperback)

R 110.00−15%

Loot · checked 8 days ago

View at Loot
Average
R 129.00
Lowest seen
R 8.00
Highest seen
R 130.00
Last change
-R 19.00
First indexed
07 Jul 2024
Retailer
Loot

Description

Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks

• Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.

• 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories.

• Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte

• Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.

Similar products