
Reading is Easy: Die dertiende uur : Grade 6
Die Dertiende Uur
Takealot ยท checked 3 days ago
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Jennie en haar ouers trek in 'n nuwe huis in met 'n staanhorlosie. Toe Jennie die eerste aand in die sitkamer slaap om na die horlosie te luister verskyn Krissie en vra haar 'n baie groot guns...iets wat jou hare sal laat rys.
Jennie en haar ouers trek in 'n nuwe huis in met 'n staanhorlosie. Toe Jennie die eerste aand in die sitkamer slaap om na die horlosie te luister verskyn Krissie en vra haar 'n baie groot guns...iets wat jou hare sal laat rys. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die geheim van die kissie: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Stille desperaatheid: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Unyawo olubuhlungu: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Umqolomba wolwandle: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Meetkunde om ons: Grade 6

Loot