Reading is Easy: Paaltjie spat : Grade 4

Reading is Easy: Paaltjie spat : Grade 4

Paaltjie Spat

R 94.00

Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 94.00
Lowest seen
R 94.00
Highest seen
R 94.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hy hoor by 'n skolekrieketspel hoe smokkelaars kaartjies verkoop vir 'n groot krieketwedstryd in die stad. Hy besluit daar en dan om iets te doen om die euwel uit te roei. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Hy hoor by 'n skolekrieketspel hoe smokkelaars kaartjies verkoop vir 'n groot krieketwedstryd in die stad. Hy besluit daar en dan om iets te doen om die euwel uit te roei. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products