
Reading is Easy: Sensasie! Sien, hoor, tas, proe, ruik : Grade 4
Sensasie! Sien, hoor, tas, proe, ruik
Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 94.00
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Sien, hoor, proe, tas en ruik. Kan jy sien, ruik, proe, hoor en aanraak? Hierdie is jou vyf sintuie en in hierdie boek sal jy meer oor hulle uitvind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Sien, hoor, proe, tas en ruik. Kan jy sien, ruik, proe, hoor en aanraak? Hierdie is jou vyf sintuie en in hierdie boek sal jy meer oor hulle uitvind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.
Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Paaltjie spat: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Umhlobo wembalelwano kaLulama: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Fluister: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot