Tippie En die Maanlanding: Boek 1: Vlak 6

Tippie En die Maanlanding: Boek 1: Vlak 6

José Palmer & Reinette Lombard

R 69.00

Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot
Average
R 69.00
Lowest seen
R 69.00
Highest seen
R 69.00
Last change
R 0.00
First indexed
14 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.

Titels in die Vlak 6-reeks: Boek 1: Tippie en die maanlanding; Boek 2: Tippie se eerste wedstryd; Boek 3: Tippie en die kunswedstryd; Boek 4: Tippie en die eksperiment; Boek 5: Tippie leer sokkie; Boek 6: Tippie vra vrae; Boek 7: Tippie en die legende; Boek 8: Tippie hou van verrassings; Boek 9: Tippie se vakansieprojek; Boek 10: Tippie en die geheim

What's in the box
1 x Leer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die maanlanding

Similar products