
Best Books vir Klaslees
Best Books vir Klaslees - Platsak maak 'n Plan (Afrikaans, Paperback)
R 199.00
Loot · checked 28 days ago
- Average
- R 158.80
- Lowest seen
- R 125.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- -R 35.00
- First indexed
- 23 Jul 2024
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig om Leo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld in te samel, want ʼn lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar. R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .

