Die Geheim van Mussolini se Kaart
Constant van der Merwe
R 404.00
5.0(1)
View at Takealot rated at Takealot · checked 21 days ago
- Average
- R 165.00
- Lowest seen
- R 165.00
- Highest seen
- R 404.00
- Last change
- R 239.00
- First indexed
- 13 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Elena ontdek 'n ou kaart in die solder op hul plaas 'n kaart wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene na Suid-Afrika gebring het. Dis 'n vonds wat kan lei na 'n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek is. Wanneer sy die kaart vir haar vriend in Stellenbosch, historikus Ernst, wys, bars alle hel los.
In die chaos wat volg, word verdink dat sy Ernst vermoor het en moet sy vlug, nie net vir die polisie nie, maar ook die mense wat Ernst vermoor het. George 'n vriend van Ernst, word teen sy sin by Elena se vlugtog ingetrek. Maar wanneer sy eie familie se lewens in gevaar kom, moet hy moeilike besluite neem. Laat hy Elena aan haar eie lot oor, of help hy haar om die skat via die Vatikaan met al sy geheime en intriges in Italië; te gaan soek?

What's in the box
1 X Book
Similar products

Loot
Die geheim van die woud
R 199.00

Loot
Benru se Boomskok
R 169.00
Takealot
Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)
5.0(7)R 125.00
Takealot
Die Geheim van die Markies D'Almera
R 345.00

Takealot
In Die Geheim Van Die Dag
R 52.00
Takealot
Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf
R 110.00
Takealot
Kuifie 11: Die Geheim van die Eenhoring
R 301.00
Takealot
Die geheime van effektiewe gebed
R 219.00
Takealot
Sy Behoeftes Haar Behoeftes
R 149.00

Loot
Insektopedie
R 342.00
Takealot
Insektopedie
5.0(4)R 329.00
Takealot
Die Klein Boek van Gruwelike Geheime
R 105.00