
- Average
- R 33.00
- Lowest seen
- R 33.00
- Highest seen
- R 35.00
- Last change
- R 2.00
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Die storie van Noag se ark vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade. Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk om jou geloof uit te leef, wat ’n nuwe begin beteken en hoe lief God is vir alles wat Hy gemaak het. Kinders sal op hierdie opwindende reis leer hoe om met hoop en liefde te leef terwyl hulle God beter leer ken. • Die storie van Noag in prettige rym. • Ideaal vir 3- tot 6-jariges. • 24 Volkleur-bladsye. Sagteband Grootte: 198 x 198 x 3mm Read more
Similar products
Takealot
God se liefde in 'n neutedop
5.0(4)R 84.00

Loot
Die Einde van die Storie
R 294.00

Loot
Biografie Van 'n Bende
R 551.00

Loot
Die vervlakste, vertakte, verwikkelde storie van die klein vet hondjie
R 189.00

Loot
Die Storie Van Wetenskap
R 231.00

Loot
Hoe om 'n Trein te Stop
R 168.00

Loot
Derick Hougaard
R 299.00

Loot
Op die Spoorweg
R 295.00