
Reading is Easy: Braam se beloning : Grade 5
Braam se Beloning
Takealot · checked 7 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Braam se lie ingperd Fleur moet verkoop word om skuld te delg. Vir Braam is dit 'n seer saak en hy wens hy kan iets doen om die verkopery te stop. Toe sien hy en Karla 'n kennisgewing wat sy lewe kan verander.
Braam se lie ingperd Fleur moet verkoop word om skuld te delg. Vir Braam is dit 'n seer saak en hy wens hy kan iets doen om die verkopery te stop. Toe sien hy en Karla 'n kennisgewing wat sy lewe kan verander. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Fluister: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Paaltjie spat: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4

Loot