
Reading is Easy: Die Skaking : Grade 4
Die Skaking
Takealot · checked 5 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 94.00
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Wouter en sy vriend David vlieg saam met sy pa, Dr. Willie, een aand net na skemer vanaf Stellenbosch in die rigting van Gordonsbaai. Na 'n rukkie word dit yskoud in die Cessnavliegtuig. Wouter besef daar is iets fout met sy pa. Hy sit roerloos met sy kop op sy bors.
Wouter en sy vriend David vlieg saam met sy pa, Dr. Willie, een aand net na skemer vanaf Stellenbosch in die rigting van Gordonsbaai. Na 'n rukkie word dit yskoud in die Cessnavliegtuig. Wouter besef daar is iets fout met sy pa. Hy sit roerloos met sy kop op sy bors. Dan uister David met 'n bewerige stem, "Hier's iemand saam met ons. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Paaltjie spat: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Umhlobo wembalelwano kaLulama: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Zombies in die mall: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5

Takealot
Reading is Easy: Die Droomklip : Grade 4

Takealot
Reading is Easy: Die Verlore bril : Grade 4

Takealot
Reading is Easy: Patrone in die natuur : Grade 4

Takealot