
Reading is Easy: Meetkunde om ons : Grade 6
Meetkunde Om Ons
Takealot · checked 4 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Meetkunde om ons. Vandag weet ons almal baie meer aangaande meetkunde en ons gebruik dit selfs sonder om daaroor te dink. Hierdie boek wys van die metodes waarop mense in Afrika meetkunde daagliks gebruik. Meetkunde help ons om huise te bou en gewasse aan te plant.
Meetkunde om ons. Vandag weet ons almal baie meer aangaande meetkunde en ons gebruik dit selfs sonder om daaroor te dink. Hierdie boek wys van die metodes waarop mense in Afrika meetkunde daagliks gebruik. Meetkunde help ons om huise te bou en gewasse aan te plant. Kunstenaars en wewers maak ook gebruik van meetkunde. Maar wat presies is meetkunde en waarom is dit so bruikbaar? Lees verder om uit te vind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Saam maak ons dit: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Stille desperaatheid: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Umqolomba wolwandle: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Unyawo olubuhlungu: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Umceli-mngeni wobugcisa nenkcubeko: Grade 6

Loot