Reading is Easy: Plesierperd : Grade 6

Reading is Easy: Plesierperd : Grade 6

Plesierperd

R 109.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 109.00
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 109.00
Last change
R 0.00
First indexed
29 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Lollie ontmoet vir Jeanne by die perdryklasse. Jeanne is altyd aangetrek in haar rybroek met opgestopte kniee en blinkswart rystewels. Jeanne lyk hartseer hoewel sy al talle rosette gewen het. Nadat Jeanne van haar perd afgeval het, hoor Lollie met 'n skok dat Jeanne se pa Golden Syrup, haar gunstelingperd, gaan verkoop.
Lollie ontmoet vir Jeanne by die perdryklasse. Jeanne is altyd aangetrek in haar rybroek met opgestopte kniee en blinkswart rystewels. Jeanne lyk hartseer hoewel sy al talle rosette gewen het. Nadat Jeanne van haar perd afgeval het, hoor Lollie met 'n skok dat Jeanne se pa Golden Syrup, haar gunstelingperd, gaan verkoop. En die kampioenskap le voor! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products