
Reading is Easy: Rampe! Natuurrampe in die wereld om ons : Grade 4
Rampe: Natuurrampe van die Wereld om Ons
Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 94.00
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
In hierdie boek sal jy alles leer oor rampe wat ons wereld raak. Lees verder en vind meer uit oor vloede, aardbewings, droogtes, vulkane, siklone, peste, storms en siektes. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
In hierdie boek sal jy alles leer oor rampe wat ons wereld raak. Lees verder en vind meer uit oor vloede, aardbewings, droogtes, vulkane, siklone, peste, storms en siektes. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.
Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Paaltjie spat: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Umhlobo wembalelwano kaLulama: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Zombies in die mall: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5

Takealot
Reading is Easy: Die Droomklip : Grade 4

Takealot
Reading is Easy: Die Skaking : Grade 4

Takealot
Reading is Easy: Die Verlore bril : Grade 4

Takealot