
Reading is Easy: Stille desperaatheid : Grade 6
Stille Desperaatheid
Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Khumo besluit om 'n dagboek te hou en al haar gevoelens en emosies neer te skryf. Volg haar oor 'n paar jare om te kyk wat met haar, haar vrese, haar drome en haar hartseer gebeur, terwyl sy op 'n reis van selfontdekking en selfbewussyn gaan.
Khumo besluit om 'n dagboek te hou en al haar gevoelens en emosies neer te skryf. Volg haar oor 'n paar jare om te kyk wat met haar, haar vrese, haar drome en haar hartseer gebeur, terwyl sy op 'n reis van selfontdekking en selfbewussyn gaan. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Unyawo olubuhlungu: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Umqolomba wolwandle: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Meetkunde om ons: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Saam maak ons dit: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Tiro kwa motsweding wa tshedimosetso: Grade 6

Loot