
Reading is Easy: Twee stories met een begin : Grade 5
Twee Stories met Een Begin
Takealot ยท checked Yesterday
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Duba en Kai, baie dapper jagters, wys vir ons as gevolg van jou keuses en besluite kan 'n storie baie anders eindig. Die twee dele van die storie begin dieselfde, maar as gevolg van verskillende dade en gevolge eindig dit op twee baie verskillende maniere.
Duba en Kai, baie dapper jagters, wys vir ons as gevolg van jou keuses en besluite kan 'n storie baie anders eindig. Die twee dele van die storie begin dieselfde, maar as gevolg van verskillende dade en gevolge eindig dit op twee baie verskillende maniere. Kyk wat Duba en Kai in die twee stories met dieselfde begin doen en hoe hulle die storie en hulle reis eindig. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Fluister: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5
Takealot
Learn to Read Phonic Activity Workbook: Teach Your Child to Read with our Easy Lessons, Words and Phonics Activity Workbook for Beginning Readers Ages
3.5(22)
Loot