Reading is Easy: Zombies in die mall: Grade 6
Reading is Easy: Zombies in die mall: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 114.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 114.00
- Lowest seen
- R 114.00
- Highest seen
- R 114.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Dis asof alles in stadige aksie gebeur. Ek kyk om. Jenna skud haar kop woes heen-en-weer dat jy net sien hare waai. Ek besef ek moet loskom uit Lize se ystergreep... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.
Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4
R 95.00

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Fluister: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Paaltjie spat: Grade 4
R 95.00

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5
R 104.00