Reading is Easy: Die Droomklip : Grade 4
Die Droomklip
R 94.00
Takealot · checked 5 days ago
- Average
- R 94.00
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Emile-hulle het so pas by 'n nuwe huis ingetrek en hy moet gaan kyk wat anderkant die hoe muur is. Daardie aand droom hy van die groenerige klip wat hy opgetel het. Die klip praat met hom, so droom hy...maar het hy gedroom?
Emile-hulle het so pas by 'n nuwe huis ingetrek en hy moet gaan kyk wat anderkant die hoe muur is. Daardie aand droom hy van die groenerige klip wat hy opgetel het. Die klip praat met hom, so droom hy...maar het hy gedroom? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4
R 95.00

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Paaltjie spat: Grade 4
R 95.00

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Umhlobo wembalelwano kaLulama: Grade 4
R 109.00

Loot
Reading is Easy: Zombies in die mall: Grade 6
R 114.00

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5
R 104.00

Takealot
Reading is Easy: Die Skaking : Grade 4
R 94.00

Takealot
Reading is Easy: Die Verlore bril : Grade 4
R 94.00

Takealot
Reading is Easy: Patrone in die natuur : Grade 4
R 94.00

Takealot
Reading is Easy: Kamp in die wildernis : Grade 4
R 94.00