Reading is Easy: Kamp in die wildernis : Grade 4

Reading is Easy: Kamp in die wildernis : Grade 4

Kamp in die Wildernis

R 94.00

Takealot ยท checked 5 days ago

View at Takealot
Average
R 94.00
Lowest seen
R 94.00
Highest seen
R 94.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Pumla, haar Omgewingsklub en Meneer Jonas gaan uiteindelik in die natuur kamp. Almal is baie opgewonde, maar watter avonture en gevare wag daar vir hulle? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Pumla, haar Omgewingsklub en Meneer Jonas gaan uiteindelik in die natuur kamp. Almal is baie opgewonde, maar watter avonture en gevare wag daar vir hulle? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products