Reading is Easy: Bertie Bewerasie : Grade 5

Reading is Easy: Bertie Bewerasie : Grade 5

Bertjie Bewerasie

R 99.00

Takealot ยท checked Today

View at Takealot
Average
R 99.00
Lowest seen
R 99.00
Highest seen
R 99.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Bertie Bewerasie wil graag 'n klavierspeler word maar dinge, soos die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy klavier wil speel in plaas van rugby. Iets sal hy moet doen, want die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan speel nie...
Bertie Bewerasie wil graag 'n klavierspeler word maar dinge, soos die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy klavier wil speel in plaas van rugby. Iets sal hy moet doen, want die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan speel nie... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products